Kontak
Kontak ons
Kontak ons gerus vir ‘n kwotasie / pryslys of bestelling.
Ané: 072 236 2328
E-pos: admin@lessing.owlmedia.co.za
Adres: Plaas Lusthof, Modimolle
Groothandel Pryslys:
Vir groothandel om te herverkoop, kan jy ‘n pryslys hier aanvra. Pryslys sal binne 48 uur per e-pos gestuur word.
Vir privaat aankope en tuisverbruik, maak gerus gebruik van die aanlynwinkel. Jy kan tot en met 20 kg se voorraad laat aflewer teen dieselfde koeriertarief.
